5/5 - (1 vote)

BOOK now

Kalahari Trails Meerkat Sanctuary

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Askam 28km ,Tweerevieren Kgalagadi 35km
STREEK: Kalahari
PROVINSIE: Noord-Kaap
GPS: 26.7750° S, 20.6339° E
OMGEWING: Bosveld/Plaas/Wildplaas/Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: R200pp vir die Eco Veld Kamp en die Tree Kamp & R150pp vir Dune Side Kamp Kinders onder 12 bly gratis. Pensionarisse kry 10% afslag per nag.

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke nvt
Persone Per Staanplek nvt
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Geen
Grondbedekking Grond/sand
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

geen-honde selfoon-ontvangstent karavaan campervan

SELFSORG

Kalahari Trails Meerkat Sanctuary

Selfsorgeenhede: 6

Tipe akkomodasie:Kothuise/Lodge

Privaat Chalet : Geleë sowat 2km vanaf die hoof gastehuis. Twee aparte kamers bied 5 enkelbeddens, ‘n tenvolle toegeruste kombuis, ‘n stort en toilet, lugreëling, ‘n lekker stoep wat uitkyk oor ‘n voël-bad en watergat en braaigeriewe. R1000.00 vir die eenheid per nag vir 4 persone ingesluit / R 800 vir 2 persone ingesluit.

5 Kamers in die Hoof Gastehuis
1 Kamer met drie enkelbeddens – R500 per nag vir 3 persone, R400 per nag vir 2 persone
2 Kamers met twee enkelbeddens – R450 per nag vir 2 persone, R350 per nag vir 1 persoon
2 x Kamers met ‘n dubbelbed en 1 enkelbed – R700 per nag vir 2/3 persone, R500 per nag vir 1 persoon