Kakhulu Karoo

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Jansenville 34 km
STREEK: Ikwezi
PROVINSIE: Oos-Kaap
GPS:  -32.879017 25.062111
OMGEWING: Bosveld, Plaas, Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: R 200 per nag

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 30
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedekking Grond/sand
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Slegs 4×4
Selfoon Ontvangs Wi-Fi

swemselfoon-ontvangstent campervan free-wifihonde

SELFSORG

Selfsorgeenhede: 6
Tipe akkomodasie Lodge
Selfsorg Die huis beskik oor 4 slaapkamers (3 en-suite badkamer met ‘n stort het en 1 slaapkamer wat ‘n badkamer deel) ‘n gemeenskalplike kombuis, eetarea en ‘n sitarea. Braaigeriewe is beskikbaar . Daar is ook 2 losstaande eenhede wat elk ‘n en-suite badkamer het met ‘n klein kombuisie. Daar is ‘n groot koue swembad waarin jy kan afkoel as die Karoo hitte jou onderkry.