Jongensfontein

Jongensfontein

Jongensfontein is feitlik op die see, met ‘n pragtige uitsig en die veiligheid van ‘n Blou Vlag status strand. Die kuslyn voorsien vir alle voorkeure met sandstrande, rotsagtige kuslyne, rotspoele vir klein kinders om veilig in te swem en uitstekende visvang. Kontak 028 713 7850

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes Kaap
Jongensfontein
Persone Per Staanplek 6
Kamp Staanplekke 115
Troeteldiervriendelik Nee
Krag Ja
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teerpad
Selfoon Ontvangs Ja

Let asseblief daarop dat hierdie is ‘n gratis plasing en Lekker Kampplekke kan  nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

BESIGHEDE