Jamaka Organiese Plaas
10 2.3

Jamaka Organiese Plaas

Dorp:Clanwilliam. Die kinders gaan hulle moeg speel: Hier’s ’n swemkuil in die middel van die kampterrein, ’n vlugbalnet en, as die kampterrein nie so vol is nie,Hier is meer as 60 staanplekke met krag en 3 netjiese ablusieblokke. By ontvangs is ’n winkeltjie waar jy enigiets van Oros tot bier kan koop.Kom geniet die Stap, swem en vang vis.

BESPREEK