5/5 - (11 votes)

Izinkwe Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Groblersdal 35km
STREEK: Loskop Vallei
PROVINSIE: Limpopo
GPS: -25.3810540, 29.4840160
OMGEWING: Rivier,  Dam, Bosveld, Wildplaas

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 10
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

SELFSORG

Selfsorgeenhede: 17
Tipe akkomodasie Hout Hutte
Lodge
Safari tente
Selfsorg Daar is ook 14 luukse grasdak chalets beskikbaar met 220v, waarvan 8 eenhede ‘n gesamentlikke kombuis het en die ander 6 het elk ‘n kombuis met privaat braai by die agterstoep. Chalets 1 – 6 het elk twee 3/4 beddens met ‘n stort, aparte toilet en wasbak. Chalet 7 & 8 het ook twee 3/4 beddens asook ‘n bunker bed wat 2 – 3 kan slaap met ‘n stort, wasbak en toilet. Chalets 1 – 14 het elk ‘n ketel en haardroër. Chalets 9,10 en 11 het twee 3/4 beddens en n slaapbank met ‘n stort, wasbak, toilet en eie kombuis met yskas en stoof. Chalet 12 & 13 het elk ‘n king size bed en ‘n slaapbank met stort, wasbak, toilet en eie kombuis met yskas en stoof. Chalet 14 het net ‘n king size bed met stort, wasbak, toilet en eie kombuis met yskas en stoof. Pryse begin by R325pppn to R375pppn of R450 enkel. Die Lodge bied ook n pragtige trouvenue asook konferensie fasiliteit of sommer net n naweek se wegbreek of familie naweek.