Island View Vilankulo
1 5

Island View Vilankulo

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Vilanculos
PROVINSIE: Mozambique
GPS: 21°54’24″S 35°19’00″E
OMGEWING: Kus
TARIEWE VANAF: R200 ppp nag

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 10
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – see
Swemplek Kouewater swembad
See
Grondbedekking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Slegs 4×4
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING

Island View Vilankulo

Island View Vilankulo se nis kampplekke is slegs 100m vanaf die seefront. Daar is 10 ruim kampplekke, elkeen met vars water toevoer en elektrisiteit. Die ablusiegeriewe is nuut gebou en van goeie standaard. Daar is ‘n swembad by die kampterrein om in af te koel. Die kampterrein kan slegs met ‘n viertrek voertuig bereik word.
Vanaf Maputo neem die En1 north vir 700km.
Sodra jy in die dorpie van Vilanculos kom, draai jy by die eerste sirkel regs en ry vir 12km. Draai regs as jy by die Island View bord kom.

AKTIWITEITE & FASILITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Hengel
Swem
Ander Aktiwiteite Snorkeling, skuba, hengel
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Familie badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt


vis swings swem stap fietsry 4x4

SELFSORG

Selfsorgeenhede: 5
Tipe akkomodasie Kothuise & Lodge

Groot en ruim chalets. Slaap 8 tot 10 gaste. 4 slaapkamers, 2,5 badkamers. Oopplan kombuis en leefarea. Groot onderdak stoep wat uitkyk oor die see. Slegs 50 =m vanaf die see.

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

FB
KONTAK
Kontak persoon Leon vd Westhuizen
Kontak nommer 0825753681
Epos leon@proteinfeeds.co.za
Www.islandviewvilankulo.co.za