Hopetown Guest Cottages
5 4.4

Hopetown Guest Cottages

TIPE AKKOMODASIE: Selfsorg
NAASTE DORP: Hopetown
STREEK: Karoo
PROVINSIE: Noord-Kaap
GPS: -29.622713, 24.089355
OMGEWING: 
TARIEWE VANAF: R300.00 pppn

Camping

Beskrywing

OORSIG
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Geen
Grondbedeking NVT
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

selfoon-ontvangs honde teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Hopetown Guest Cottages is ideaal geleë, ongeveer halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die eenhede is naby die N12, net sowat 120 km Suid-wes van Kimberley. Elke eenheid het WiFi en lugversorging.
Aanwysings Vanaf die N12 – Johannesburg: Draai regs na Hopetown, draai links by die 2de straat. Dit is Steyn Straat. Eerste adres aan linkerhand. Vanaf die N12 – Kaapstad: Draai links by die tweede ingang na Hopetown. Draai links by die 2de straat. Dit is Steyn Straat. Eerste adres aan linkerhand.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Staproetes
Fasiliteite Kragpunt
Winkel
Ander Fasiliteite Wifi in kamers
Lugversorging in kamers


stap fietsry

KOTHUIS
Selfsorgeenhede: 3
Tipe akkomodasie Kothuise
Ander
Selfsorg GROOT KOTHUIS
Slaapplek vir 8 gaste
Gerieflike drieslaapkamerkothuis met privaat geriewe
Dubbelkamer met ‘n stort en wasbak in die kamer
Kamer met 2 enkelbeddens
Gesinskamer met ‘n dubbelbed en 2 enkelbeddens
‘n Aparte badkamer met ‘n bad, wasbak en toilet
Tenvolle toegeruste kombuis (mikrogolf, oond, ys/vrieskas)
Lugversorging
WiFi
Braaiplek
Veilige parkering vir voertuie
TV
Troeteldiervriendelik op versoek
KOSTE: R300.00 pppn

KOTHUIS
Slaapplek vir 2 gaste
Hierdie losstaande kothuis is gedeeltelik ingerig vir selfsorg. Die eenheid is ideaal vir ‘n paartjie of een persoon. Die slaapkamer het ‘n dubbelbed en is oorgetrek met puik wit handdoeke – handdoeke word ook voorsien. Die kothuis is toegerus met DSTv, koffie-en teemaakgeriewe, ‘n yskas, mikrogolf en ‘n lugversorging met ‘n verwarmer. Beskuit, muesli en yogurt word voorsien. Daar is WiFi vir gaste se gerief sowel as braaigeriewe in die binnehof. Voertuie het veilige parkering agter ‘n elektriese hek. Troeteldiervriendelik op versoek.
KOSTE: R300.00 pppn

WOONSTEL
Slaapplek vir 5 gaste
2 Slaapkamers met dubbelbeddens
‘n Badkamer met ‘n bad en stort
Tenvolle toegeruste kombuis (mikrogolf, ys/vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe)
Slaapbank in die leefarea
Lugversorging
WiFi
Troeteldiervriendelik op versoek
KOSTE: R300.00 pppn

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 082 492 1637