3.8/5 - (38 votes)

Hooikraal Tented Camp/ Kamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Heidelberg 8km
STREEK: Tuinroete
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 34°06’33.61 E 20°52’48.55
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R100pppn

Camping  

Kampplek Beskrywing

Hooikraal Tented Camp

Die Hooikraal Tented Camp is ‘n eko-vriendelike kamp onder die doringbome. Die kamp is in ‘n kloof gebou op ‘n werkende plaas en bied ongelooflike tonele van die platteland met die Langeberge in die agtergrond. Hierdie rustieke kampplek is baie gewild onder toeriste wat die besienswaardighede van die Tuinroete en omgewing wil verken. Behalwe vir die kampterrein, is daar ook 5 glanstente beskikbaar wat as selfsorg verblyf geniet kan word. Elke Hooikraal Tented Camp het sy eie plonspoel wat verhit kan word, sowel as ‘n privaat kuierarea vir lekker ontspanning.
Aanwysings
Hooikraal Tented Camp is 8 km buite Heidelberg op die N2 in die rigting van Buffeljags/Swellendem.

Safari tente