Kampplek Beskrywing
OORSIG
Oorsig | |
Kamp Staanplekke | 4 |
Persone Per Staanplek | 4 |
Troeteldiervriendelik | Nee |
Visvang | Ja – see |
Swemplek | Kouewater swembad |
Grondbedekking | Gras/grond |
Skaduwee | Ja |
Toeganklikheid | Grondpad |
Selfoon Ontvangs | Ja |
BESKRYWING
AKTIWITEITE
FASILITEITE
BESPREKING & NAVRAAG
KONTAK
SELFSORG
KAART
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 7
Tipe akkomodasie: Safari tente
Selfsorg: GLAMPING
Die luukse safari tente het ‘n eenvoudige uitleg wat sorg vir ‘n lekker ruim tent vir ontspan en kuier. Daar is aparte kamers met goeie kwaliteit beddens. Die kombuis is stylvol en is goed toegerus met ‘n eetkamer. Die dek is ruim waarvandaan jy die pragtige uitsig buite kan geniet terwyl jy jou eerste koffie van die dag geniet. Hierdie luukse tente is ideaal vir ‘n paartjie wat ‘n naweek wil kom ontspan of vir families en vriende wat ‘n vakansie wil kom geniet. Die tente kan almal 5 persone akkomodeer en een van die tente is ingerig vir 6 persone.