Hennops Pride Karavaanpark

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:  Pretoria (35km) – Gauteng (55km)
STREEK: Hartbeespoort
PROVINSIE: Gauteng
GPS: S 25.83764 E 27.97499
OMGEWING:  Rivier Plaas
TARIEWE VANAF: Op versoek

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING

Hennops Pride Karavaanpark

Hennop’s Pride is ‘n netjiese kampplek langs die Hennopsrivier. Die kampplek is slegs 24km vanaf Pretora en 22km vanaf Hartbeespoortdam. Daar is baie vir oud en jonk om te doen of om sommer net ‘n bietjie te rus in die natuur. Die kampplekke het grasbedekking en genoeg skaduwee.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Hengel
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Pooltafel
Buitelug skaak

swings stap fietsry 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Winkel: Ja

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan Hennops Pride Karavaanpark

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Hennops Pride Karavaanpark

Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 083 288 9915
Kontak nommer 081 817 1892

FB