4.3/5 - (6 votes)

Green Fountain Farm Caravan Park

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Port Alfred 7 km
STREEK: Nkandla
PROVINSIE: Oos-Kaap
GPS: S 33 33′ 28.9″     E 26 57′ 58.7
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: Kampplek R390 per staanplek 

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 48
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Rivier
See
Grondbedekking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

SELFSORG

Gaste kan ook oorslaap in tenvolle toegeruste selfsorg villas – hierdie eenhede laat jou dadelik tuis voel. Die eenhede maak voorsiening vir 6 tot 8 gaste per villa. Al die villas is rondom ‘n pragtige dam geleë en bied dus die gevoel van rus env rede. Daar is ‘n swembad beskikbaar en vir die kinders ‘n klimraam om op te baljaar.