Driehoek Kampterrein

Driehoek Kampterrein het meer as 25 staanplekke. Gras en grond staanplekke. Die ablusieblok is oud, maar silwerskoon en word deeglik in stand gehou. Die opwasgedeelte is lekker groot en het ’n gemeenskaplike yskas vir jou Oros met ys . Daar is ’n winkel by ontvang wat Driehoek wyn en enigiets verkoop. Varswater vis kan gevang word, Vir die natuurliefhebber is daar tyd om in die rivier te swem. Dagstappe/oornagstappe en bergfiets is gemerk.

BESIGHEDE