Goudmyn

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Robertson
STREEK: Breederiviervallei
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: 33.869915 E 19.997007
OMGEWING: Rivier
TARIEWE VANAF: R500

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke: 20
Persone Per Staanplek: 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Gedeeltelik
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja

vis grondpad swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

Selfsorg Beskrywing

Selfsorg Eenhede beskikbaak 

CHALETS:
Goudmyn bied 3 selfsorg chalets (geskik vir 4 gaste elk).
Twee slaapkamers (1 koning- en 2 enkelbeddens)
Beide slaapkamers het en-suite badkamers
Ons verskaf beddegoed, bad en swemhanddoeke
Tenvolle toegeruste kombuis met ys/vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei
Binnebraai (Ons verskaf ‘n krat met hout)
Die leefarea open op ‘n stoep met ‘n buitebraai en Jacuzzi wat uitkyk oor die Breederivier, wingerde en die berge
Televisie (bring asb jou eie DSTV kaart, en dekodeerder)
KOSTES: vanaf R1500.00 per nag