Goudini Spa

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Worcester (23km)
STREEK: Breederiviervallei
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS:S 33.66864 E 19.26334
OMGEWING: ATKV oord
TARIEWE VANAF: KLIEK HIER

Camping

Nou kan jy maklik en vinnig ’n digitale kwotasie kry vir ’n beplande vakansie of naweekuitspan by een van die ATKV se sewe oorde.

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 54
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing ATKV-Goudini Spa se verskeidenheid selfsorgakkommodasie, vermaak en ontspanningsgeriewe sal selfs die kieskeurigste vakansieganger gelukkig maak. Ons oord lê op die beroemde Roete 62, die grootste en uiteenlopendste wynroete ter wêreld. Daar is dus oorgenoeg om selfs die nuuskierigste avonturier tevrede te stel!

Geniet borrelende pret in die Wes-Kaap!

Skaars ’n uur van Kaapstad in die hartjie van die Bolandse berge lê ATKV-Goudini Spa met sy helende mineraalbaddens en te veel pretdinge om in een vakansie in te pas.

Ons woonwa- en kampeerterrein het ’n driestergradering van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad ontvang en bestaan uit 54 geplaveide staanplekke, elk met ’n 15 amp-kragpunt en privaat-braai. Goed-versorgde ablusiefasiliteite, opwasgeriewe en wassery.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Waterwurm
Ander Aktiwiteite Buite- en binnenshuise swembaddens
Mineraal- en borrelbaddens
Tennis en vlugbal
Snoeker en potspel
Speletjiesarkade
Perderitte


swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Winkel
Ander Fasiliteite Gelisensieerde restaurant
Wegneemetes
Drankwinkel
OTM
Skoonheidsalon
Wassery

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Lidmaat NR.Slegs vir lede
ID NR.Slegs vir lede
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 023-3498100

SELFSORG

SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Rondawels
Ander
Selfsorg Badsberg-woonstelle:
Eenhede met twee- en driestergradering vir 4 tot 5 persone .

.

Boland-kompleks:
Eenhede vir 6 tot 8 persone met driestergradering. Die eenhede van die Boland-kompleks is gebou in ’n sirkel met elke eenheid wat deur ’n tuinmuur geskei word. Al die eenhede kyk uit op ’n sentrale swembad met natuurlike bronwater.

.

Goudini-woonstelle:
7 eenhede vir 2 tot 6 persone.

.

Slanghoek-villas:
Luukse eenhede met vierster gradering vir 6 persone. 22 eenhede is toegerus met ’n kaggel en onderdakbraai op die veranda. Elke slaapkamer het sy eie veranda.

Tulbach-woonstelle:
Eenhede met tweester gradering vir 5 persone. Buite is daar ’n stoep en geplaveide area met privaat-braai.

Rondawels:
101 eenhede met tweestergradering vir 4 persone.