Glentana
4 1.3

Glentana

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes Kaap
George
Persone Per Staanplek
Kamp Staanplekke 48
Troeteldiervriendelik Nee
Krag Ja
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

Glentana se staanplekke is ruim genoeg vir ‘n sleepwa. Daar is ‘n geboede braai, maar bring liefs jou eie rooster.  Ablusiegeriewe is oud, maar skoon en het warmwater.  Kontak 044 879 1536

Let asseblief daarop dat hierdie is ‘n gratis plasing en Lekker Kampplekke kan  nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

BESIGHEDE