Gatsrivier Vakansieoord
11 4.5

Gatsrivier Vakansieoord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Touwsrivier (65km)
STREEK:Tankwa Karoo
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS:S 32.890723 E 20.282408
OMGEWING: Plaas,Berge
TARIEWE VANAF: R250

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: Staanplekke is baie privaat
Persone Per Staanplek: 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Nee
Swemplek:  Kouewater
Grondbedeking: Gras & Grond
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Nee

grondpad swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tent

BESKRYWING

Beskrywing
Moeg vir die alledaagse tempo en tegnologie. By Gatsrivier is daar stilte en geen ontvangs van enige aard nie. Voëlgesang en klein diertjies sal jou vermaak en snags sal die sterre se helderheid jou raak. Stap, ry fiets, 4×4 en hou piekniek in die natuur. Wintertyd maak ons groot vure en somertyd is daar altyd ‘n koel luggie wat lafenis bied in die skadu van die Karee en die Akasia Karoo. Plonspoele en ‘cooling mist’ sorg vir pret en koel bly. Die Lapa bied ‘n gesellige ruimte vir groepkuiers.

Aanwysings

GATSRIVIER VANAF CERES
1.5 uur se ry vanaf Ceres na Gatsrivier
Neem die Calvinia/Sutherland pad vanaf Ceres.
Na sowat 35km gaan die R46 oor in die R355 (grond pad
Volg die R355 deur Karoopoort
Draai regs op die R356 na Sutherland
Na 7km draai regs op die Patatsrivier/Matjiesfontein pad
Na ongeveer 36km draai jy links na Gatsrivier
Ry 27km tot by Gatsrivier. (Jy sal verby die Bakensrivier ry oppad na Gatsrivier)

GATSRIVIER VANAF TOUWSRIVIER
Net buite Touwsrivier, ongeveer 3.2km vanaf die Steers by die laaste garage aan regterkant, draai jy links op die Pienaarskloof pad (grondpad).
Ry 15.6km, draai links by die Pienaarspoort teken. (Kyk goed uit vir hierdie teken!)
Ry 15.6km verder, draai links by die T-aansluiting. (S33°04’09.0” E020°09’38.7”)
Ry 3.8km verder, draai regs by die Gatsrivier teken (S33°13’24.1” E020°34’53.9”)
Ry 12km en draai links by die tweede Gatsrivier teken.
Kontak ons op die intercom as jy by die eerste stop teken arriveer asb.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Nee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes:  Albei
Gholf / Putt Putt: Nee
Hengel: Nee
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja Plonspoele
Speelpark vir kinders: Ja

  • Ander ,Coolingmist, Piekniekplekke, Veldritte

vuurmaak stap off-road fietsry bergklim 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Nee
Gas vir stook van water: Ja
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Nee
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie:  Nee

vullis-blik toilette stortbad restaurant kraanwater  braai

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon Anet Boltman
Kontak nommer 082 875 9016
SPRINGBOK: R295pppn (Minimum R885 per nag)

KLIPSPRINGER: R295pppn (Minimum R590 per nag)

RIBBOK : R295pppn ( Minimum R1180 per nag)

BAKENSRIVIER (HOOFHUIS) : R295pppn (Minimum R885 per nag)

Wat sê Henry

Gatsrivier 4x4 roete

Vrydagoggend (lang naweek) en dit is weer sulke tyd. Daar moet vuur gemaak word soos die ou dae. Samesyn moet gebou word asof Maandag einde van die wêreld is. Kinders moet speel en raas nes hul dit kan doen. Hoekom? Want ons wil, en magtig ons KAN! Jean kry sy plek in sy stoeltjie en […]

Read More

Selfsorg Beskrywing

SPRINGBOK (HUIS)

bedSelfsorg Eenhede beskikbaak 

SPRINGBOK (HUIS)
Hierdie huis het 3 slaapkamers en is gerieflik ingerig vir 6 persone. Die huis het ‘n dubbelbed, 2 enkel beddens en ‘n kampeerbed. Die hoofslaapkamer het ‘n kaggel vir die koue winter aande. Beddegoed word voorsien, maar bring asb jou eie handdoeke. Daar is een badkamer met ‘n stort, toilet en ‘n wasbak. Geen elektrisiteit. Die kombuis het ‘n gasstoof, ys/vrieskas en gas geyser. Die Welcome Dover houtstofie gee ‘n unieke karakter aan die huis. Daar is ‘n buite braai/kaggel en ‘n heerlike mister verkoelingstelsel op die stoep. Moet asb nie rook in die eenheid nie. Geen troeteldiere asb.

Kostes:
R295 pppn
Minimum: R295 per nag
Maximum: 6 Gaste
*Kinders jonger as 2 jaar is gratis

KLIPSPRINGER (KOTHUIS)

KLIPSPRINGER (KOTHUIS)
Hierdie huis het 3 slaapkamers en is gerieflik ingerig vir 6 persone. Die huis het ‘n dubbelbed, 2 enkel beddens en ‘n kampeerbed. Die hoofslaapkamer het ‘n kaggel vir die koue winter aande. Beddegoed word voorsien, maar bring asb jou eie handdoeke. Daar is een badkamer met ‘n stort, toilet en ‘n wasbak. Geen elektrisiteit. Die kombuis het ‘n gasstoof, ys/vrieskas en gas geyser. Die Welcome Dover houtstofie gee ‘n unieke karakter aan die huis. Daar is ‘n buite braai/kaggel. Daar is ‘n heerlike mister verkoelingstelsel op die stoep. Moet asb nie rook in die eenheid nie. Geen troeteldiere asb.

Kostes:
R295 pppn
Minimum: R590 per nag
Maximum: 6 Gaste (waarvan 2 kinders moet wees)
*Kinders jonger as 2 jaar is gratis

RIBBOK (HUIS)

RIBBOK (HUIS)
Hierdie huis het 3 slaapkamers en is gerieflik ingerig vir 8 persone. Die huis het ‘n 2 dubbelbeddens, 2 enkel beddens en ‘n dubbelbank in die leefarea. Die huis het ‘n kaggel vir die koue winter aande. Beddegoed word voorsien, maar bring asb jou eie handdoeke. Daar is een badkamer met ‘n stort, toilet en ‘n wasbak. Geen elektrisiteit. Die kombuis het ‘n gasstoof, ys/vrieskas en gas geyser. Daar is ‘n Welcome Dover houtstofie gee ‘n unieke karakter aan die huis. Daar is ‘n buite braai/kaggel. Daar is ‘n heerlike mister verkoelingstelsel op die stoep. Moet asb nie rook in die eenheid nie. Geen troeteldiere asb

Kostes:
R290 pppn
Minimum: R1180 per nag
Maximum: 8 Gaste
*Kinders jonger as 2 jaar is gratis

BAKENSRIVIER (HOOFHUIS)

GATSRIVIER Bakensrivier
MAIN HOUSE:
PRICING:
R295 per person per night
(R395 per person per night for one night)
Minimum: R885 per night
Maximum: 5 People
*Children under 2 years free

CONFERENCE AREA:
PRICING:
R295 per person per night
(R395 per person per night for one night)
Minimum: R1475 per night
Maximum: 10 People
*Children under 2 years free
STOEP ROOM:
Either goes (as an extra bedroom) with the Main House or the Conference Area
R295 per person per night
(R395 per person per night for one night)
Minimum: R590 per night
Maximum: 2 People

En Suite, Double Bed.