Ganzekraal
2 1

Ganzekraal

Ganzekraal Kusoord 70km van Kaapstad is ideaal vir ‘n naweek wegbreek en ontspannende vakansiedae. Daar is n groot gedeelte van die woonwapark langs die see. Kontak: 022 492 2752

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes Kaap
Melkbosstrand
Persone Per Staanplek
Kamp Staanplekke 46
Troeteldiervriendelik Nee
Krag Ja
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

Let asseblief daarop dat hierdie is ‘n gratis plasing en Lekker Kampplekke kan  nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

BESIGHEDE