FAK Udolpho Jeugterrein
10 4.3

FAK Udolpho Jeugterrein

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Parys (10km)
STREEK: Noord Vrystaat
PROVINSIE: Vrystaat
OMGEWING: Rivier
GPS: S 26’ 53.079 O 27’30.003

Kontak nommer
082 551 7262

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING

FAK Udolpho Jeugterrein

Die FAK Udolpho Jeugterrein lê langs die oewers van die Vaalrivier net buitekant Parys. Udolpho strek oor 265 hektaar en is die ideale plek vir ʼn tydjie se wegbreek uit die stad.

Gaste kan uit die volgende verblyf opsies kies:
Een van 7 chalets wat ten volle toegerus is vir 5 besoekers met breekware, beddegoed, elektriese en elektroniese ware.
Udolpho gastehuis wat ten volle toegerus is vir 8 besoekers met breekware, beddegoed, elektriese en elektroniese ware.
Een van 2 oornag-woonstelle – ideaal vir een aand se rus.

Kerke, skole en kultuurgroepe is ook welkom hier. Daar is twee slaapsale, elk met 16 beddens en ʼn groot saal om groepe te akkommodeer. ʼn Volledig toegeruste kombuis is beskikbaar en indien versoek, is spyseniering vir groepe ook beskikbaar. Rolstoelvriendelik.

AANWYSINGS:
Vanaf Pta/Jhb op N1 neem Parys afrit links. Draai regs oor brug. Ry 15 km. Net na Vliegveld links is Vaal Eden afrit regs. Draai regs op grondpad en hou links teen palisadeheining vir 3.7 Draai links in by poskantoortoring. Volg aanwysings tot by kantoor. Vanaf Parys neem Sasolburgpad. Ry verby Parys Golfbaan. Draai links op Vaal Eden grondpad. Hou links teen palisadeheing vir 3.7 km. Draai links in by poskantoortoring. Volg aanwysings tot by kantoor.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Vlugbalbaan
Water aktiwiteite (Jetty om bote in water te laat)
Piekniekterrein by die rivier


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai

Fasiliteite sluit in:
‘n baie groot swembad,
put-put baan,
volleybalbaan,
trampoline en
toegang tot die Vaalrivier.

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Navrae word direk aan die oord gestuur

SELFSORG
Selfsorgeenhede: 11
Tipe akkomodasie Kothuise
Ander
Selfsorg Gaste kan uit die volgende verblyf opsies kies:

Een van 7 chalets wat ten volle toegerus is vir 5 besoekers met breekware, beddegoed, elektriese en elektroniese ware.
Udolpho gastehuis wat ten volle toegerus is vir 8 besoekers met breekware, beddegoed, elektriese en elektroniese ware.
Een van 2 oornag-woonstelle – ideaal vir een aand se rus.

Kerke, skole en kultuurgroepe is ook welkom hier. Daar is twee slaapsale, elk met 16 beddens en ʼn groot saal om groepe te akkommodeer. ʼn Volledig toegeruste kombuis is beskikbaar en indien versoek, is spyseniering vir groepe ook beskikbaar.