Ekukhanyeni Plaas Kampeer Park

Ekukhanyeni Plaas Kampeer Park

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Pietermaritzburg (10km)
STREEK: Natal Midlands
PROVINSIE:KwaZulu-Natal
GPS:-29.561546 30.478501
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R95pppn

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Ekukhanyeni Plaas Kampeer Park

Kamp Staanplekke 4
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – dam
Swemplek Kouewater swembad
Dam
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Wi-Fi

visselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING

Ekukhanyeni Plaas Kampeer Park

Ekukhanyeni Plaas Kampeer Park is geleë sowat 15 min se ry buite Pietermaritzburg, op ‘n werkende suikerriet plaas. Die kampplek is geleë binne ‘n groot tuin wat met ‘n elektriese heining omhein is. Kom geniet die pragtige uitsigte van die plaas en Pietermaritzburg. Dit is pragtig in die aand met Pietermaritzburg se liggies in die verte. Daar is volop skaduwee en ‘n paradys van voëls.

Vanaf N3 neem die Kerk Straat afrit. Draai links by die verkeerslig. Gaan reguit oor die 1ste verkeerslig. Draai regs by die 2de verkeerslig. Mountain View Polisie Stasie is reg voor. Draai daar regs en hou aan tot by die verkeerslig wat MANING AVE lees. Die Mosque sal reg oorkant wees. Draai links. Gaan reuit oor die verkeerslig. Mcdonald Steel is op linkerkant. By Shell Garage draai jy links. Volg die pad, gaan deur 2 stelle S-draaie. Beacon Hill is aan regterkant. Draai regs op die Table Mountain Rd. Hou reguit aan vir 3.7 km. Die naambord EKukhanyeni is aan regterkant. Draai hier regs en 200m verder is jou bestemming by Ekukhanyeni Plaas Kampeer Park

AKTIWITEITE en FASILITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Staproetes
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai


vis swings stap fietsry

BESPREKINGS

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
KONTAK

Kontak persoon Elmarie Thole
Kontak nommer 0823749207
Epos elmariethole@gmail.com