3.5/5 - (12 votes)

Eiland Spa

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Tzaneen (70km)
STREEK: Vallei van die Olifante/ Kruger Wildtuin
PROVINSIE: Limpopo
GPS:S 23.65976 E 30.6734
OMGEWING: ATKV
TARIEWE VANAF: KLIEK HIER

Camping

OM ‘n LID TE WORD VAN DIE ATKV HOU BESLISTE VOORDELE IN

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak free-wifi teerpad

SELFSORG

Tipe akkomodasie Rondawels
Ander
Selfsorg ATKV-Eiland Spa maak voorsiening vir almal se akkommodasiesmaak, alles teen ’n klassieke bosveldagtergrond. Alle eenhede is selfsorg. Alhoewel linne en handdoeke elke vierde nag geruil word, word die eenhede nie gediens nie. Elke eenheid is gemeubileer, volledig toegerus met lugversorging, braai-area en DSTV.

Jeugtuiste:
Die jeugtuiste kan 88 persone akkommodeer en is perfek vir enige skool- of kerkgroep. Die tuiste bestaan uit twee vleuels met badkamers en kamers vir onderwysers of toesighouers. Dit bestaan verder uit ’n goed-toegeruste kombuis en ’n eet- of vergaderarea met ’n braaiplek en opwasgeriewe aan die buitekant. Al die fasiliteite van die oord is tot beskikking vir die inwoners van die jeugtuiste.

Rondawels:
Driestergegradeerde, lugversorgde eenhede wat 2 tot 6 mense kan huisves.