Ebb & Flow
5 3.4

Ebb & Flow

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes Kaap
Wilddernis
Persone Per Staanplek
Kamp Staanplekke 120
Troeteldiervriendelik Nee
Krag Ja
Swemplek Kouewater swemplek
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

Ebb & Flow word omring deur ruie woude met diere en voëls. Hier is ‘n ry staanplek teen die rivier. Kontak. 044 877 1197

Let asseblief daarop dat hierdie is ‘n gratis plasing en Lekker Kampplekke kan  nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

BESIGHEDE