Eastco Magaliesburg Vakansieoord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Magaliesburg (5km)
STREEK: Magaliesburg
PROVINSIE: Gauteng
GPS: S 25.954984 E 27.512931
OMGEWING:  Dam Plaas
TARIEWE VANAF: R225 2 Persone

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 52
Persone Per Staanplek: 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja dam
Swemplek: Kouewater /Warmwater swembad
Grondbedeking: Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING

Eastco Magaliesburg

Hierdie pragtige Vakansieoord is geleë in die Magaliesburg gebied in ‘n stil omgewing met `n oorvloed van bome, vloeiende grasperke en ‘n vreedsame agtergrond. Daar is ‘n lekker verhitte swembad en baie ander aktiwiteite om jou besig te hou. Al ons ruim karavaanstaanplekke bestaan uit ‘n gelyk betonblad wat vir die gerief van kampeerders met skadunet bedek is, asook sommige wat onder skaduryke bome geleë is. Elke staanplek het sy eie elektriese krag, waterpunt en braai-area. Ons skoon ablusieblokke word in `n netjiese toestand gehou, met volop warm water te alle tye. Ten volle toegeruste chalets is ook beskikbaar. Daar is bergfiets-, stap- en 4×4 roetes vir die avontuurlustige. Geen bote word toegelaat nie, slegs damme vir visvang.
Aanwysings
Eastco Magaliesburg is sowat 5 km buite Magaliesburg op die pad na Rustenburg. Draai links by die nuwe Thorndale pad- Eastco Magaliesburg is 800 m verder aan die regterkant.
AKTIWITEITE
4×4 roete
Bergfiets roetes
Putt Putt
Staproetes
Swem
Voëlskyk
Waterwurm
Wildkyk
Onderdak verhitte swembad

swings stap fietsry 4x4

Image converted to PDF format.

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Winkel: Ja

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
KONTAK
TARIEWE

These tariffs are applicable from 1 February 2019 to 31 January 2020

Tarrif’s are subject to change without notice.

  • Booking minimum of 2 nights on a weekend and full long weekends must be booked.
  • 5 Nights over December school holiday. (1 night bookings in the chalets are not allowed)
  • Our 6 bed include a double bed in one room and 1 single bunk beds in the 2nd room, a single bed and in the living room. This is a fully equipped chalet. We don’t supply any towels.
  • All our stands do have 3 point power plugs, and water and own braai.
  • All prices include one vehicle per chalet or camping site. Additional vehicle per day is R50.
  • Please note you pay per caravan and per tent, even if the stand are shared.
  • Only 6 people on a stand.
  • Day visitors from 08h00 till 17h00
  • Everybody over the age of 4 years do pay for camping, chalet or as a day visitor.
  • Please note: MINIMUM *NON REFUNDABLE DEPOSIT OF 50% REQUIRED. The balance must be paid on arrival.

FOR MORE INFORMATION OR A RESERVATION PLEASE CONTACT LINDIE AT 082 885 1994.

Office hours bookings times are Monday to Friday 8.00 till 17h00 or send us a sms, WhatsApp or e-mail.

BANKING DETAILS:

*** PLEASE FORWARD PROOF OF PAYMENT email AS SOON AS POSSIBLE) *****WE DO NEED THE PROOF TO BOOK YOUR STAND this is very important to confirm your booking.

NEDBANK
BRANCH 198765
ACCOUNT NR.  128 602 8841
CHEQUE ACCOUNT

PLEASE ADD AS REFERENCE WITH PAYMENT YOUR ref no

PLEASE NOTE BOOK IN TIME FROM 14H00PM TILL 10 AM BOOK OUT for those who want to book in early and leave late an extra fee will be charged. R50.00

A key deposit on the chalets R300.00 cash please. Will be handed back as you hand in the keys.

PLEASE REPORT TO RECEPTION BEFORE YOU STAY WITH US.

THANKING YOU!

SELFSORG

SELFSORG

ChaletsAtResort3Tipe akkomodasie Selfsorg Kothuise

Die selfsorg eenhede bied akkomodasie vir 2 volwassenes in ‘n slaapkamer en slaapplek vir 2 kinders in die voorhuis. Daar is ook ‘n kombuis, sitkamer en braai area. Die badkamer het ‘n stort ,wasbak en toilet