Eagle Falls Country Lodge

Eagle Falls Country Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Uniondale (30KM)
STREEK: Klein Karoo
PROVINSIE:  Wes-Kaap
GPS: S33.73776 E 22.82236
OMGEWING: Rivier,Plaas
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 6
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Met reelings
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Gedeeltelik
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja

vis grondpad swem honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Beskrywing
Pragtige kampplekke met die mooiste uitsigte. Ideaal vir tente en karavane. Baie netjies abblusiegeriewe met warm storte en spoeltoilette, Al die kampplekke het elektrisiteit. Die kampplek is op ‘n groot gras terras met genoeg skaduwee. Lapa geriewe beskikbaar met braai en potjie geriewe. Kombuisgereiwe kan gehuur word. Opsies beskikbaar om ‘n tent by Eagle Falls te huur wat dan vir jou opgeslaan sal word.
Aanwysings
Vanaf KAAPSTAD neem die N2 verby Riversdal tot by George of deur Worcester na Oudtshoorn.
Vanaf GEORGE neem die Outeniqua Pas op die N12 na Oudtshoorn. By die kruising moet nie draai nie maar volg die N9 na Uniondale. Ry omtrent 44 km ná die Oudtshoorn afdraai tot u die BUFFELSDRIFT bord kry. Draai links op die grondpad. By die kruising draai regs. Ry aan totdat u die Eagles Falls teken kry waar u net na die pienk skoolgebou regs sal draai. Volg die grondpad totdat u ‘n huis kry waarvan EAGLE FALLS se Lodges and Chalets gesien kan word. Draai regs op die grondpad in die rigting van die hoofgebou.

Vanaf PORT ELIZABETH, volg die N9 verby Kareedouw, Louterwater, Haarlem en Avontuur. Na u die Nolts Halt afdraai gekry het ry +- 12 km tot u die BUFFELSDRIFT bord kry Draai regs op die grondpad. By die kruising draai regs. Ry aan totdat u die Eagles Falls teken kry waar u net na die pienk skoolgebou regs sal draai. Volg die grondpad totdat u ‘n huis kry waarvan EAGLE FALLS se Lodges and Chalets gesien kan word. Draai regs op die grondpad in die rigting van die hoofgebou.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Nee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes: Ja
Putt Putt: Nee
Hengel: Ja
Wildkyk: Ja
Voëlskyk:
 Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Waterwurm: Nee
Aktiwiteite
4X4 ROETES – daar is 7 roetes in die omgewing, spesiaal ontwerp vir die beginner tot die meer ervare bestuurder. Die roetes wissel vanaf 3 ½ tot 7 uur. Gradering wissel van 2 tot 5.
QUAD BIKE verhuring – of bring jou eie quad bike
SWEM in die bergpoele en by die waterval

wilde-diere vuurmaak visvang swings stap restaurant off-road fietsry bergklim 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers:  Nee
Rolstoel Badkamers:  Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Nee
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Nee
Gemeenskaplike kombuis: Ja

vullis-blik toilette stortbad kraanwater    krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next

Kontak persoon Loret
Kontak nommer  0797127595

Selfsorg Beskrywing

LODGES

6 Selfsorg Eenhede beskikbaar

LODGES (semi-detached)
Slaapplek vir 4 persone
Pragtige uitsig oor die rivier en vallei
2 Slaapkamers – een met dubbelbed en ander met 2 enkelbeddens
Badkamer met stort
Kombuisie
Houtdek met braaigeriewe
Tenvolle toegerus
DSTV
Gelissensieerde restaurant op die perseel

BESPREEK

PRIVAAT CHALET

PRIVAAT CHALET
Baie privaat – ideaal vir wittebrood
Pragtigste uitsigte oor die rivier en valley
Dubbelbed
Badkamer met stort
Oopplan kombuis
Leefarea met ‘n vuurherd
Leefarea loop uit op ‘n houtdek met braaigeriewe
Ten volle toegerus
DSTV
Gelissensieerde restaurant op die perseel

BESPREEK

HOOF CHALET

HOOF CHALET
Ideaal vir wittebrood
80m bokant ‘n waterval
Oopplan leefarea / kombuis met ‘n vuurherd
Die leefarea loop uit op ‘n houtdek met braaigeriewe
2 Slaapkamers – een kamer met ‘n dubbelbed en ander kamer met 2 enkelbeddens
Badkamer met ‘n bad en stort
DSTV (aktiveer vooraf of bring jou eie dekodeerder en kaart saam)
Gelissensieerde restaurant op die perseel

BESPREEK