Duin in die Weg

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Upington (70km)
STREEK: Groen Kalahari
PROVINSIE:Noord-Kaap
GPS:
OMGEWING: Rivier, Plaas
TARIEWE VANAF: R350.00 per staanplek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke onbekend
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedekking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING

Duin in die Weg

Duin in die Weg is ’n gasteplaas sowat 70 km buite Upington op die N10 geleë. Die gasteplaas word omring deur Kalahari-veld en is slegs sowat 700 m van die Oranjerivier af geleë. Duin in die Weg Gasteplaas is ideaal vir gaste wat opreis is na Upington, Namibië of die Kgalagadi.

Die kampterrein is op gras in ‘n pragtige kameeldoringwoud. Al die kampplekke het elektrisiteit asook waterpunte met skoon boorgatwater. Die ablusiegeriewe het warm en koue water en daar is wasbakke vir skottelgoed langs die ablusieblokke. Al die staanplekke het braaigeriewe.

Daar is ook verskeie verblyfsopsies wat wissel van oornagkamers tot selfsorg-eenhede. Daar is lugversorgers in alle kamers. Elke gebou, kamer en chalet het ‘n naam wat afgelei is van die inheemse bome en bosse wat in die omgewing voorkom. Van die eenhede se name is bv. Kameeldoring, Lemoendoring en Soetdoring. Braaigeriewe is beskikbaar by alle kamers en chalets.

Ontbyt kan gedurende die week gereël word en wingerdhout kan ook aangekoop word.

Aanwysings 70 km buite Upington op die N10

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Bergklim
Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Konferensie

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

KONTAK
Kontak persoon Annemarie Brand
Kontak nommer 083 303 7769
Kontak nommer 054 741 0167
Epos annemarie@duinindieweg.co.za
Webblad www.duinindieweg.co.za
Facebook https://www.facebook.com/duininweg/

Duin in die Weg is een van daai multi-funksionele plekke wat veral goed is vir jongmense. Die atmosfeer maak terapeutiese sessies soveel intenser. Die aktiwiteite wat aangebied word is wonderlik. Die hindernisbaan is leer deur speel. Die riviervaart en staproetes bied ook die geleentheid om nuwe vaardighede op ‘n pretige manier aan te leer. Duin in die Weg is ‘n plek waar elke individu op verskillende vlakke kan ontwikkel. Ongelooflike plek!

SELFSORG