3.5/5 - (6 votes)

Doringlaagte

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Montagu
STREEK: Breederiviervallei
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 33.793511 E 20.168236
OMGEWING: Dam, Plaas
TARIEWE VANAF: R175pp

Doringlaagte word nie verder gelys by LekkeR Kampplekke nie.

Camping

Silwerstrand

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:Robertson (1 km)

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke: 75
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik:  Met reelings
Visvang: Ja
Swemplek: Kouewater / Dam /Swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Gedeeltelik
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

vis grondpad swem honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

Selfsorg CHALET 1 / 2 / 3 / 4 / 5

Yskas, Mikrogolf, 2-plaat stoof, ketel, beddegoed, 1 stel handdoeke en braairooster.
Slaap 5, max 2 volwassenes
Binnebraai + lapa met buitebraai
Vanaf: R460 per volw per nag
R230 per hoerskool kind per nag
R120 per laerskool kind per nag
5 en onder is verniet