Die Gatjie Boskamp
14 4.6

Die Gatjie Boskamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Citrusdal (24km)
STREEK: Olifantsriviervallei, Sederberge
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: S 32.794314 E 19.091264
OMGEWING: Rivier, Bosveld, Plaas,Berge
TARIEWE VANAF: R100 p.p.p.nag

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 4
Persone Per Staanplek: Slegs groepbesprekings
Troeteldiervriendelik: Ja
Visvang: Nee
Swemplek: Rivier  Kouewater Swembad
Grondbedeking:  Gras & Grond
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Nee

Tariewe R100 ppn
Kinders van 6- 13 R50
Kinders onder 6 is gratis
Dit sluit  die fynbos toer by die 4×4 roete in

grondpad swem honde  campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Die Gatjie Boskamp

Beskrywing
Die Gatjie Boskamp bied ‘n rustige kampervaring tussen die berge. Daar is baie rostformasis om te sien. Daar is ‘n kuier-lapa waar almal saamkuier en die kamp geniet. Die rivier by Die Gatjie Boskamp vloei vanaf die wintermaande tot Desember. Al die staanplekke het gras en koelte. Die Gatjie Boskamp is ideaal vir groepkampe 15 of meer dan is die hele kamp bespreek vir daardie groep.
Die ablusiegeriewe het warmwater storte, wasbakke en spoeltoilette. Daar is ook opwasgeriewe vir skottelgoed. Daar is nie elektrisiteit nie, maar die badkamers is toegerus met solar ligte. Die Lapa het ook solarligte en solarkrag vir herlaai van selfone en skootrekenaars.

Aanwysings
In Citrusdal, draai jy Suid by die 4 rigtingstop op die Keerompad. Volg hierdie pad vir sowat 24km. Net voor die 80km/uur bordjie is ‘n hek na links. Draai links by hierdie hek en volg die pad tot by die Kampterrein.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Ja ee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes:  Albei
Hengel: Nee
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja
Boesman tekeninge 10 minute se stap van kamp terein af.

vuurmaak stap off-road fietsry bergklim 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Daar is slegs solar krag in die lapa en geen kragpunte by staanplekke

vullis-blik toilette stortbad kraanwater

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
KONTAK

Andre Burger
Kontak nommers is 083 5917 199 of 022 300 0052