4/5 - (4 votes)

Deelfontein Boskamp & Gasteplaas

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: 14km
STREEK: Vredefort Koepel
PROVINSIE:Vrystaat
GPS: S 26.563780 E 27.161648
OMGEWING: Bosveld,Plaas, Bergoord, Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: R180

www.deelfontein.co.za

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 1
Persone Per Staanplek 10
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedekking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

swemtent karavaan campervan honde

Deelfontein Gasteplaas:

Twee volledig toegeruste gastehuise (11 en 16 beddens) en `n rondawel met dubbelbed verskaf selfsorg-verblyf op die plaas Deelfontein in die hart van die Vredefort Koepel, ´n afgesonderde berggebied met asemrowende natuurskoon. Staproetes, bergfietsroetes, en `n groot swembad bied moontlikhede vir buitelugaktiwiteite. Koste: R280 per persoon per nag. Groepsafslag van 25% vir groepe van minstens 6 mense wat twee nagte oorslaap. www.deelfontein.co.za