De Villa Vakansie Oord
19 3.9

De Villa Vakansie Oord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Loskopdam (4 km)
STREEK: Groblersdal
PROVINSIE: Mpumalanga
GPS: -25.400818, 29.369685
OMGEWING:  Rivier
TARIEWE VANAF: R300

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 57
Persone Per Staanplek Onbekend
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer /grond
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing

De Villa Vakansie Oord

De Villa Vakansie oord bied pragtige kampplekke en selfsorg akkomodasie. Die oord is tussen Middelburg en Groblersdal geleë, op die oewer van die Olifantsriver en slegs 4 km vanaf die Loskop Dam. Die oord is ideaal vir families en is rolstoelvriendelik. Daar is vele aktiwiteite vir beide oud en jonk om te geniet. Daar is sowat 48 kampplekke wat met 220V elektrisiteit toegerus is. Daar is ‘n verdere 9 kampplekke sonder elektrisiteit. Die oord bied ook 11 tenvolle toegeruste selfsorg chalets (1 x 8 slaap eenheid, 3 x 6 slaap eenheid, 5x 4 slaap eenheid en 2 x 2 slaap eenheid). Elke chalet het ‘n kombuis, privaat badkamer en eie braaigeriewe. Sewe van die eenhede het ‘n pragtige uitsig oor die rivier. BONUS: Die oord het ‘n warmwater swembad! Al die eenhede is toegerus met lugreëling!

Aanwysings Vanaf Groblersdal:
Ry Suid-oos met Kanaal Avenue na Johanna Straat.
Draai regs op die R33.
Neem die eerste afrit na links na Voortrekker Road / N11.
Ry met die N11, De Villa Vakansie oord is aan regterkant.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Warm en kouewater swembad
Kiddies swembad
Visvang in die rivier
Springkasteel

vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kragpunt
Winkel
Ander Fasiliteite Grasdak met braaigeriewe
Kroeg met DStv en pooltafel
Sekuriteit

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 082 898 9673
Kontak nommer 013-2624716

Laag Seisoen: R300.00 / kampplek / nag
Gewone naweke: R350.00 / kampplek / nag
Hoog Seisoen: R400.00 / kampplek / nag

Terugvoer oor kampplek
[]
1 Step 1

Terugvoer oor kampplek

Dankie dat u die tyd neem om vir ons terugvoer van u kampervaring te gee. Gee vir ons u eerlike opinie oor die kampplek/oord. GEEN VUIL WASGOED NIE ASB.
Naam van kampplek
Naaste dorp aan kampplek
Watter tyd van die jaar het jy daar gekamp?
Beskrywing van u kampervaring
0 / 160
Algehele gevoel oor die kampplekReg of Weg
Naam en Vanjou naam en van
Foto
Stuur een foto

Ek bevestig dat die terugvoering gebaseer is op my persoonlike ervaringe en is my eerlike opinie oor die kampplek/oord. Ek het geen persoonlike betrokkenheid by die oord nie. Ek was geensins vergoed om die gradering te doen nie. Ek vertaan dat Lekker Kampplekke die reg het om vals inligting te verwyder. Lekker Kampplekke het ook die reg om die inligting te gebruik en te redigeer.

Previous
Next

SELFSORG

SELFSORG

De Villa Vakansie Oord

Tipe akkomodasie Kothuise
Selfsorg Die oord bied 11 tenvolle toegeruste selfsorg chalets (1 x 8 slaap eenheid, 3 x 6 slaap eenheid, 5x 4 slaap eenheid en 2 x 2 slaap eenheid). Elke chalet het ‘n kombuis, privaat badkamer en eie braaigeriewe. Sewe van die eenhede het ‘n pragtige uitsig oor die rivier. BONUS: Die oord het ‘n warmwater swembad! Al die eenhede is toegerus met lugreëling!