De Kleine Akker

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Elim
STREEK: Overberg
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: -345327320, 19.7347750
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R100 per persoon
R50 kinders onder 12

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 19
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Dam
Grondbedekking Grond/sand
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING

De Kleine Akker

Klein kampplekkie. Ideaal vir die persoon wat wil wegbreek uit die stad, of vir die fietsryer, 4×4 man, buitelewe entoesias.
Daar is ‘n speelpark vir die kinders en ‘n lekker swemgat.
Staanplekke het almal ‘n braaidrom.

Aanwysings
Vanaf Baardskeerdersbos, ry die teerpad op pad na Elim. Draai voor Elim op die Napier grondpad links. Hou aan vir 10km, draai regs by die bord Akkersdrift. Dan nog 2km tot by Akkersdrift, de Kleine Akker.
Vanaf Napier, ry 22km grondpad op dir Baardskeerdersbos/Gansbaai pad. Draai links by die bord Akkersdrift. Dan nog 2km tot by Akkersdrift, de Kleine Akker.

AKTIWITEITE En FASILITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Familie badkamers
Opwasgeriewe
Kragpunt
Eie braai


swings swem stap fietsry

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

FB
KONTAK
Kontak persoon Marietjie de Wet-Swart
Kontak nommer 0823497336
Kontak nommer 0284821751
Epos akkersdrift@telkomsa.net