De Hollandsche Molen
13 5

De Hollandsche Molen

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Franschoek
STREEK:Wynlande
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS:S 33° 51′ 34.4 E 19° 2′ 20.4
OMGEWING: Rivier
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 62
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Nee
Swemplek: Rivier /Kouewater Swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

teerpad  swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Beskrywing
Hierdie pragtige oord spog met ‘n 4 ster gradering. Die terrein het 62 afgemerkte kampplekke met gras. Daar is 2 moderne ablusiegeriewe, familie badkamers vir gesinne met jong kinders sowel as fasiliteite vir gestremde persone. Daar is ‘n wassery beskikbaar en opwasgeriewe. Elke staanplek het sy eie braaigeriewe en toegang tot ‘n 220 V elektriese punt. Die kampterrein is omring deur sy pragtige berge en wingerde – De Hollandsche Molen word beskou as die perfekte basis van waar die Kaapse Wynlande verken kan word. Daar is ook pragtige selfsorg chalets beskikbaar – tenvolle toegerus.
Aanwysings
Vanaf Kaapstad – neem die N1 – rigting Paarl.
Neem Afrit 59 op Jan Van Riebeeck rylaan.
Draai regs op die R301 en ry vir ongeveer 14 km.
Ry verby die Paarl Vallei Landgoed en Drakenstein Gevangenis.
De Hollandsche Molen sal aan regterkant wees – kyk uit vir die wit mure wat die ingang aandui.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Ja
Grootskerm TV: Ja
4×4 Roete: In die omgewing
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes: In die omgewing
Hengel: Nee
Voëlskyk: Ja
Swem: Olimpiese grootte kouewater swembad
Kindervermaak en baba swembaddens
Speelpark vir kinders: Ja

vuurmaak swings stap restaurant off-road fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water:Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Ja / Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Ja
Ander:Wassery
Winkel met wegneemetes, ATM
Dames kroeg met ligte etes

toilette-alles vullis-blik toilette stortbad kraanwater  braai Konferensie krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

FRANCOIS MINNAAR (kampeering)
021 867 0904
086 619 1913
camping@dehm.co.za

MR NICL DU PLOOY (Selfsorg eenhede)
021 867 0372
086 619 1916
chalets@dehm.co.za

MS. LEA BOOYSEN (dagbesoekers)
021 867 0160
021 867 0513
info@dehm.co.za

MS NINA LOUW
021 867 0904
functions@dehm.co.za

Terugvoer oor kampplek
[]
1 Step 1

Terugvoer oor kampplek

Dankie dat u die tyd neem om vir ons terugvoer van u kampervaring te gee. Gee vir ons u eerlike opinie oor die kampplek/oord. GEEN VUIL WASGOED NIE ASB.
Naam van kampplek
Naaste dorp aan kampplek
Watter tyd van die jaar het jy daar gekamp?
Beskrywing van u kampervaring
0 / 160
Algehele gevoel oor die kampplekReg of Weg
Naam en Vanjou naam en van
Foto
Stuur een foto

Ek bevestig dat die terugvoering gebaseer is op my persoonlike ervaringe en is my eerlike opinie oor die kampplek/oord. Ek het geen persoonlike betrokkenheid by die oord nie. Ek was geensins vergoed om die gradering te doen nie. Ek vertaan dat Lekker Kampplekke die reg het om vals inligting te verwyder. Lekker Kampplekke het ook die reg om die inligting te gebruik en te redigeer.

Previous
Next

Selfsorg Beskrywing

SELSORG CHARLETS

bedSelfsorg Eenhede beskikbaak 
Daar is 13 pragtige selfsorg chalets beskikbaar, elk met 2 slaapkamers. Elke chalet kan ‘n maksimumvan 6 gaste huisves (kinders ingesluit).
Elke chalet het ‘n ten volle toegeruste kombuis met ‘n yskas, mikrogolf, 2 plaat stoof met oond en die basiese kookgerei. Op die stoep is ‘n ingeboude braai met buite-meubels. Veilige onderdak parkering is ook beskikbaar. Die chalets DSTV, maar bring asseblief u eie dekodeerder met smartcard saam.

Doen asb navraag oor die verskillende pakkette wat beskikbaar is: Alles ingesluit:
Lugreëling ingesluit
DVD-speler in chalet
Beddegoed ingesluit op alle beddens

Normale tariewe: Bykomende fooi vir die gebruik van die lugreëling per dag
DVD-speler onderhewig aan die beskikbaarheid
Geen beddegoed
• Daar is ‘n Lapa / Kombuis beskikbaar vir groepbesprekings – sluit ‘n industriële gasstoof / oond, 2 yskaste en ‘n spitbraai in.