3.7/5 - (41 votes)

De Drinken

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Moorreesburg (23km)
STREEK: Swartland
PROVINSIE: Wes Kaap
OMGEWING:  Rivier Plaas
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke Klein Lapa
Persone Per Staanplek: 4 max 25
Troeteldiervriendelik: Vooraf reëling
Visvang: Ja rivier
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras/Grond
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
visswemselfoon-ontvangstent campervan honde

DE DRINKEN TENTE:
Daar is elektrisiteit by die De Drinken tente. Al die platforms het hul eie tenvolle toegeruste kombuis, spoeltoilet en stort (warm en koue water). Beddegoed en eetgerei word voorsien.
Bring jou eie handdoeke, drinkwater en rooster.
Die tente bied ‘n pragtige uitsig oor die rivier en visvanggeriewe.