De Camp Gasteplaas
6 4.5

De Camp Gasteplaas

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Riversdal, 25km
STREEK: Hessequa
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: -33.991243, 21.193254
OMGEWING: Plaas Bergoord
TARIEWE VANAF: R300 per staanplek per nag. Maksimum 4 persone. R100 per persoon, ekstra.

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 10
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – dam
Swemplek Dam
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING

De Camp Gasteplaas

Die plaas is gelee aan die voet van Sleeping Beauty. Pragtige staproetes in die berg en na `n asemrowende waterval. Lieflike fietsryroetes in die omgewing, asook heerlike motorfiets agterpaaie in die nabye omgewing. Ons het ook backpackers akkommodasie.

Selfsorgeenhede: 1
Tipe akkomodasie: Rondawels
Selfsorg 2 Persone teen R400 per nag.

Aanwysings
Korinterivierdampad vanaf Riversdal,23km. OF Spiegelsrivierpad vanaf Heidelberg. Indien met `n motorfiets of 4×4 voertuig, kan die Gysmanshoekpas ook gery word na ons toe.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem


vis swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Donkie vir stook van water
Opwasgeriewe
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Gemeenskaplike kombuis

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak Besonderhede
Kontak persoon Pierre Vermaak of Heidi Phillips
Kontak nommer 0716432704
Kontak nommer 028 7131538
Epos heidiphillips0@gmail.com
FB