Cycad Rock Fishing Lodge

Cycad Rock Fishing Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: 7km
STREEK: Jozini
PROVINSIE: KwaZulu-Natal
GPS: -27,4162 32,0629
OMGEWING: Dam
TARIEWE VANAF: Kampplekke R200 per persoon
Fish Eagle Kothuis R1600 per nag(4 persone) slaap 4
Guinea Fowl Kothuis R2600 per nag(6 persone)

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 4
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – dam
Swemplek Kouewater swembad
Dam
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Wi-Fi

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan free-wifihonde

BESKRYWING
Beskrywing

Cycad Rock Fishing Lodge

Die mooiste uitsig en kampplek van alle plekke langs die Jozini Dam. Twee kothuise, een slaap 4 en die ander slaap 10 met eie badkamers en vol kombuise. Groen grasperke om op te kamp met tente en 4×4 woonwaens.
Reik aan voellewe en kort staproetes op die perseel. Private jetty beskikbaar vir jou boot of laat ons jou uitvat met een van ons bote.

Aanwysings Ry deur Jozini en hou links oor die damwal. Afdraai links 2km van die damwal en na 200m weer links. Ry 400m aan en draai dan regs op 2 spoor cement pad en ry tot jy by groen hek kom. Die eienaar sal jou by die hek ontmoet.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Hengel
Kuier lapa
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Plesier ritte met boot.


vis swem stap

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Privaat ablusiegeriewe
Donkie vir stook van water
Rolstoel badkamers
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Ander Fasiliteite Koffie Masjien by swembad.

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon David Willemse
Kontak nommer 0833789727
Webblad www.cycadrock.co.za
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 2
Tipe akkomodasie Kothuise
Selfsorg Fish Eagle Kothuis slaap 4 – R1200. Twee kamers, een met koning grootte bed en ander met 2 enkel beddens. Al 2 kamers het lugversorging. Vol kombuis, badkamer en groot stoep met braai geriewe.
Guinea Fowl Kothuis slaap 10 – R1800 vir eerste 6 persone en dan R300 vir elke persoon meer as 6. Twee kamers, een met koningin grootte bed en 4 enkel beddens en ander met dubbel bed en 2 enkel beddens. Vol kombuis, badkamer en groot stoep.