Corian’s Pennington Caravan Resort
9 4.9

Corian’s Pennington Caravan Resort

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Scottburgh 15km Durban 73km
STREEK: Pennington
PROVINSIE: KwaZulu-Natal
GPS: E 30° 41,955 S 30° 22,886
OMGEWING:  Kus
TARIEWE VANAF: Vanaf R316-00 per dag

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 72
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – see
Swemplek Kouewater swembad
See
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING

Corian’s Pennington Caravan Resort

Corian’s Pennington Caravan Resort is geleë in die pragtige dorp Pennington, aan die KwaZulu-Natal Suidkus.  Die oord is sowat 12 minute se ry vanaf Scottburgh en 75km vanaf Durban .  Corian’s is ‘n medium grootte oord, ideaal vir die hele gesin. Die meerderheid kampplekke word omring deur netjiese struike aan 3 kante van elke staanplek, wat dus privaatheid verseker..  Die ablusie is baie mooi.  Die swembad, speealarea vir die kinders en die vermaaklikheidsaal hou oud en jonk besig.  Die oord is slegs sowat  90 meter, of 2 minute se stap, vanaf ‘n pragtige strand met oorgenoeg rotspoele en swemareas   Corian’s Caravan Resort beskik oor pragtige inheemse bome vir koelte en wat ook die natuurlike voëllewe na die oord lok.  Daar word sowat 80 voëlspesies in die oord aangetref.  Al die staanplekke is toegerus met 15 amp elektrisiteit.

Vanaf Durban suid op die N2, neem die Pennington/ Park Rynie afrit (104). By stop draai links. By eerste robot draai regs en ry 9.5km op die ou R102. Neem die Pennington Drive afrit en hou reguit aan tot by winkel sentrum op Linkerkant, naby strand dan volg die links draai in Impathle drive en 600 meter verder aan die Linkerkant is Corian’s.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Golf
Hengel
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan naby staanplekke
Kragpunt
Karavaan kragpunt

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Cornelia Clough
Kontak nommer 0825723997
Kontak nommer 0399751107
FB