Cederberg Camping and Hiking
5 4.8

Cederberg Camping and Hiking

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Clanwilliam
STREEK: Sederberge
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 32.5614 E 19.3781
OMGEWING: Rivier, Plaas
TARIEWE VANAF: R250

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 50
Persone Per Staanplek: 4
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Gedeeltelik
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Nee

vis grondpad swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING
Beskrywing
Cederberg Camping and Hiking is geleë in die Breëkrans riviervallei, omring deur majestueuse suidelike Sederberge. Geleë 20 minute se ry vanaf die staproetes en rotsklim van die Maltese Kruis, Wolfbergboog, Stadsaalgrotte en boesmantekeninge die begin van die Wupperthal 4×4, sterrewag en die Cederberg Wyne Kelders Daar is 35 staanplekke met krag en 15 plekke sonder krag versprei oor 1,5 hektaar grond (1,5 rugbyvelde)
AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Nee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Ja
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes:  Albei
Hengel: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja

watersport vuurmaak visvang swings stap restaurant off-road fietsry boot bergklim 4x4

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon Louise Esterhuizen
Kontak nommer 027 482 2813

Selfsorg Beskrywing

SELSORG OORSIG

bedSelfsorg Eenhede beskikbaar 

Selfsorg eenhede is ten volle toegerus en is ideaal vir die buitelug-entoesias.
Elkeen het sy eie badkamer en braaigeriewe.
Verwarming-kaggels of olie verbrand verwarmers vir die koue winter nagte.
Beddegoed op versoek. Satelliet DSTV beskikbaar by die Lapa vir dié belangrike sportbyeenkomste.
Gemeenskaplike Lapa met braai, musiek en kroeg fasiliteite.

RIETDAK

RIETDAK
Slaap 4 tot 6
Slaapkamer met dubbelbed
Twee enkelbeddens en ‘n dubbelbed in die leefarea
Kombuis
Badkamer met bad en stort
R600.00 per nag vir 4 gaste en R100.00 per addisionale persoon, kinders ingesluit.

OOM WILLEM SE HUIS

OOM WILLEM SE HUIS
Slaap 8
3 Slaapkamers :1ste slaapkamer met dubbelbed en bababed, 2de slaapkamer met dubbelbed en ‘n enkelbed, de slaapkamer met 2 enkelbeddens. Leefarea met ‘n enkelbed.
Kombuis met Dover stoof
Badkamer met bad en stort
R600.00 per nag vir 4 gaste en R100.00 per addisionale persoon, kinders ingesluit. (Minimum 6 persone tydens langnaweke)

LEMOENKLOOF

LEMOENKLOOF
Slaap 8
4 Slaapkamerss : 1ste slaapkamer met dubbelbed, 2de slaapkamer met dubbelbed, 3de slaapkamer met 2 enkelbeddens, 4de slaapkamer met 2 enkelbeddens. Leefarea met vuurherd.
Kombuis ,Twee badkamers – een met ‘n bad en die ander badkamer met ‘n stort
R600.00 per nag vir 4 gaste en R100.00 per addisionale persoon, kinders ingesluit. (Minimum 6 persone tydens langnaweke)

KOMMAWEER

KOMMAWEER
Slaap 4
Een slaapkamer met ‘n dubbelbed en ‘n vuurherd.
Twee enkelbeddens in die leefarea.
Kombuis
Badkamer met bad en stort
R600.00 per nag vir 4 gaste, kinders ingesluit

VERGENOEG

VERGENOEG
Slaap 4
Een slaapkamer met ‘n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die leefarea met ‘n vuurherd.
Kombuis
Badkamer met bad en stort
R600.00 per nag vir 4 gaste, kinders ingesluit