Kampplek Beskrywing
Kamp Staanplekke | 13 |
Persone Per Staanplek | 6 |
Troeteldiervriendelik | Nee |
Visvang | Ja – rivier |
Swemplek | Kouewater swembad |
Grondbedekking | Geplaveide staanplekke /gras |
Skaduwee | Ja |
Toeganklikheid | Grondpad Teer |
Selfoon Ontvangs | Nee |
River view stands: Weeklikse pryse R350 en naweke (spitstyd) R650
Pool stands: Weeklikse pryse R250 en naweek pryse (spitstyd) R450 14 stands en maks 6 mense
Casa Cara Lodge
Casa Cara Lodge beskik oor ‘n pragtige kampplek op die wal van die Vaalrivier, slegs 7 km vanaf Parys. Elke kampplek is sowat 5 meter vanaf die rivier en het die gerief van sy eie privaat ablusie met ‘n stort, wasbak en toilet sowel as opwasgeriewe. Daar is ook ‘n braaiplek by elke staanplek en die staanplekke het plaveisel. Kom ervaar die rustige atmosfeer en kom kamp lekker by Casa Cara Lodge.
• Volledig Selfsorg, maar hulp kan gevra word teen ‘n fooi. In geval van ‘n ongeluk mag skoon linne of handdoeke by die kantoor aangevra word. Handdoeke word verander na u uitgeteken het. Onthou asseblief om miskiet afweerder in te pak.
• Ons bied nie Wifi aan nie.
• Geen ontbyt of etes ingesluit nie.
• Vermaaklikheidsgebied met speelpark, dierepark, swembad en restaurant is 700 meter vanaf die akkommodasie op die Vaalrivier.
• Die speelpark en die gebruik van swembad is ingesluit by die verblyf prys, onthou swemklere, handoeke en sonblok. Om die Dierepark by te woon kos R 50 per persoon. Ons het ook ‘n combo van R100 per persoon wat die dierepark,speelpark en swem insluit.
• Restaurant & Kroeg Ure: Woensdag – Sondag van 09:00 tot 17:00. Ons het nie ‘n winkel nie, maar ons verkoop Ys en Hout.
• Inteken tye is elke dag van 14:00 tot 17:00. Kontak gerus die kantoor by 056 050 0176 om vroegtydig reëlings te tref indien u vroeg of na kantoor ure wil inteken. Laat inteken vereis spesiale aandag om reëlings met sekuriteit te tref. Uit-teken is om 10:00 in die oggend.
Aanwysings Die Lodge is sowat 7 km van Parys Dorp waarvan u 3,5 km op ‘n grondpad moet reis.
Fasiliteite | Gemeenskaplike ablusiegeriewe Privaat ablusiegeriewe Opwasgeriewe Kraan by staanplek Kragpunt Karavaan kragpunt Eie braai Winkel |
Navrae word direk aan die oord gestuur
Kontak Besonderhede | |
Kontak persoon | Marny Labuschagne |
Kontak nommer | 0833974331 |
Kontak nommer | 056 817 1251 |
Epos | lodge@casacara.co.za |
SELFSORG
Superior River Suite: 2 Gaste
Weeklikse pryse: R1200
Naweek pryse: R2500
i) DSTV
ii) Ventilator (geen lugversorging)
iii) King Bed
iv) En-suite, oop plan badkamer met bad en stort.
v) Kombuis met stoof, mikrogolfoond en yskas.
vi) Eetgerei en breekware.
vii) Privaat binnehof aan die Bank van die Vaalrivier.
viii) Braaigeriewe.
ix) Privaat swembad en buite stort.
x) Afdak met ‘n tafel en stoele.
Luukse Tent: 2 Gaste (Luukse akkommodasie deur Opgetof op Via)
Weeklikse pryse: R1200
Naweek pryse: R2500
i) Ventilator (geen lugversorging)
ii) King Bed
iii) En-suite, oop plan badkamer met bad en stort.
iv) Kombuis met stoof, mikrogolf en yskas.
v) Eetgerei en breekware.
vi) Privaat Dek op die Bank van die Vaalrivier.
vii) Braaigeriewe.
Standaard Eenhede: 4 Gaste. Bestaan uit ‘n Chalet vir 2 gaste en ‘n tentkamer vir 2 gaste.
Weeklikse pryse: R600
Naweek pryse: R1100
a) Chalet
i) Ventilator (geen lugversorging)
ii) Queen Bed
iii) En-suite Badkamer met net stort.
iv) Terras met kombuis, stoof, mikrogolfoond en yskas.
v) Eetgerei en Breekware.
vi) Ongeveer 10-30 meter van die Vaalrivier.
vii) Braai Fasiliteite.
viii) Klein bankie.
b) Tent Kamer
i) Ventilator (geen lugversorging)
ii) Twee enkelbeddens
iii) Geen Aparte badkamer (moet Chalet binnegaan om badkamer te gebruik)
iv) Noodsaaklike ligte en 1 kragpunt.
v) Geen kas.
Deluxe Familie Eenheid: 8 Gaste (maksimum). Bestaan uit ‘n Chalet vir 2 Gaste en 3 Tent Kamers vir 6 Gaste.
Weeklikse pryse: R1100
Naweek pryse: R2200
a) Chalet:
i) Ventilator (geen lugversorging)
ii) Queen Bed
iii) En-suite badkamer met bad en stort.
iv) Aparte kombuis, stoof, mikrogolfoond en yskas. Met tafels en stoele.
v) Eetgerei en Breekware.
vi) Ongeveer 10 meter van die Vaalrivier.
vii) Braaigeriewe met groot Boma Area.
b) Tent Kamer
i) Ventilator (geen lugversorging)
ii) Twee enkelbeddens
iii) Geen Aparte badkamer (moet Chalet binnegaan om badkamer te gebruik)
iv) Noodsaaklike ligte en 1 kragpunt.
v) Geen kas.
Pond Suite: 4 – 6 Gaste: Slegs Eenheid naby vermaaklikheidsgebied. Ongeveer 700 meter van die ander akkommodasie.
Weeklikse pryse: R1100
Naweek pryse: R2200
i) DSTV
ii) Ventilator (geen lugversorging)
iii) Twee slaapkamers met Queen beddens.
iv) Slaapbank (voorsien asseblief eie beddegoed en handdoeke)
v) Een badkamer met bad en stort.
vi) Kombuis met stoof, mikrogolfoond en yskas.
vii) Eetgerei en breekware.
viii) Stapafstand van die meer (nie rivier nie) en vermaaklikheidsgebied.
Ix) Braai Fasiliteite.
x) Terras met uitsig op die meer.