Camp Cornie

Camp Cornie

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: 30km van Epupa Falls en 210km Opowo
STREEK: Kunene
PROVINSIE:Namibie
GPS: S 17’03 762 E 013’29’635
OMGEWING: Plaas
TARIEWE: R200

Camping

Camp Cornie Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 3
Persone Per Staanplek 8
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – rivier
Swemplek Geen
Grondbedeking Grond/sand
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Wi-Fi

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak free-wifi

BESKRYWING

Camp Cornie

Beskrywing
Camp Cornie is ekslusief. Ons 3 kampeerplekke elk toegerus met sy eie badkamer en was fasiliteite. Die kampplekke kan to 8 persone vat en is ver uitmekaar. By Camp Cornie het elke kampplek het sy strand teen die rivier. Ons braaiplekke is nie gebou nie. Jy kan jou braai skuif waar jy dit wil he. Jy kan ook op jou strand gaan braai…..Die eerste bondel hout is ook gratis as daar nog hout benodig word kan dit gekoop word.
Hier sal ook binnekort Bar fasiliteite wees.
Aanwysings: Ons 32km stroomop van Epupa en 62km stroomaf van Swarbooisdrif af.
pad nommer is D3700

AKTIWITEITE & FASILITEITE
Aktiwiteite Staproetes
Ander Aktiwiteite Toekoms Kanoeing
Fasiliteite Familie badkamers
Donkie vir stook van water
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Eie braai
Ander Fasiliteite Bar open binnekort

swings stap fietsry

BESPREKINGS

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
KONTAK
Kontak Besonderhede
Kontak persoon Cornie en Thea Coetzee Eienaar
Kontak nommer Whatsapp alleen +264 81 444 2496
Cornie +264 81 2275202
Kontak nommer +264 83 7000 204
Epos campcornie@gmail.com

FACEBOOK TERUGVOER