Buffelsbaai woonwapark

Buffelsbaai woonwapark is in seereservaat in Buffelsbaai so 20km buite Knysna. Daar is 3 ablusiegeriewe sentraal in die kampeerplek. Betonblaaie op die grasbedekte staanplekke vir jou woonwa. Al die staanplekkewat grens aan die see is met krag en braaiplekke voorsien.  Kontak 0443830045

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes Kaap
Knysna
Persone Per Staanplek 4
Kamp Staanplekke 85
Troeteldiervriendelik Nee
Krag Ja
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Nee
Toeganklikheid Teerpad
Selfoon Ontvangs Ja

Let asseblief daarop dat hierdie is ‘n gratis plasing en Lekker Kampplekke kan  nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

BESIGHEDE