Breekwal Bergkamp

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Clanwilliam 30km
STREEK: Olifantsriviervallei
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: 
OMGEWING: Bergoord
TARIEWE VANAF: R150 per nag

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 2
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Geen
Grondbedekking Grond/sand
Skaduwee Nee
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde selfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING

Breekwal Bergkamp

Breekwal Bergkamp is gelee op die berg waar jy die mooi uitsig het van die olifantsrivier en sy pragtige wingerde en is omring met die berge om jou. Kom en geniet die rustigheid van die berge en die natuur met sy mooi sonsopkoms en in die aande die pragtige sons ondergang. Dit is n 2 spoorpad tot by die kamplek en bereik word met enige voertuig met n goeie grondvryehoogte. Sal wel aanbeveel dat as jy n boswa of boskaravaan sleep dit met n 4×4 doen daar is een draaitjie wat dit dalk kan moeilik maak vir 2×4 Voertuig.Daar is tans geen geriewe nie maar water sal voorsien word.Daar is vele wynkelders wat kan besoek word in die area en ook die Rooibos tee winkel in Clanwiliam. Dit is nog n nuwe kamp en strewe om dit net beter te kan maak met beter geriewe met tyd.

Aanwysings Breekwl bergkamp is gelee 30km vanaf Clanwillian rigting Klawer toe en 8km van Rondeberg oord af en 250km van die Kaap af op die N7

AKTIWITEITE & FASILITEITE

Breekwal Bergkamp

Aktiwiteite & Fasiliteite
Aktiwiteite Bergklim
Staproetes
Fasiliteite Kraan by staanplek
BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

KONTAK
Kontak Besonderhede
Kontak persoon Rohan Viljoen, Zenda Viljoen
Kontak nommer 0823742715    0724694848
Kontak nommer 0272161042
Epos breekwal@gmail.com

Selfsorgeenheid: 1

Breekwal gastehuis is gelee tussen die wingerde vir n rustige wegbreek uit die besige lewe vanvadag. Die Gastehuis het 2 slaapkamer en 2 badkamer oopplan leefarea met n binne braai en buite braai. Die eenheid is beskikbaar vanaf R650 vir 2 persone pernag en R50 per kop ekstra kinders onder 6 is grates. DSTV is ook beskukbaar teen n tarief van R30 per dag. Kom en geniet die rustigheid van die plaas en kom stap deur die wingerde vir n lekker onspanning. Dir is n grondpad na die Gastehuis toe maar kan met enige voertuig beruik word en is 500m van af die N7