4
/
5
(
34
votes
)
Kampplek Beskrywing
OORSIG
Bosveld Oase
Kamp Staanplekke | 110 |
Persone Per Staanplek | 4 max 6 |
Troeteldiervriendelik | Nee |
Visvang | Ja – dam |
Swemplek | Warmwater swembad Kouewater swembad |
Grondbedeking | Gras |
Skaduwee | Gedeeltelik |
Toeganklikheid | Grondpad |
Selfoon Ontvangs | Ja |
BESKRYWING
Bosveld Oase
Beskrywing | Bosveld Oase is ‘n woonwa park slegs 15 minute se ry buite Brits in die stil, rustige en intieme bosveld omgewing van Mamogaleskraal. Bosveld Oase bied 110 staanplekke met uitstekende ablusie geriewe, wat ook rolstoelvriendelik is. Alle staanplekke is oordek met groen grasperke en het geplaveide paadjies. ‘n Unieke voëllewe met verskillende wild spesies, asook ‘n “vang en laat gaan” dam vir die visvang entoesias. By Bosveld Oase kan jy ook stap en fietsry, swem in die groot onderdak verhitte swembad of koue water swembad . Verder is daar ook selfsorgeenhede wat insluit ‘n 4-bed en 6-bed chalet sowel as 7 en-suite dubbel kamers, met lugversorging, vir groepbesprekings met eie privaat swembad, kombuis en braai area.10de Desember 2015 open die Waterpark wat ‘n Groot Super Tube , Twin Racer Slides en Opelug verhitte swembad asook Sprinklerpark vir die kinders en ‘n 9-gat Putt- Putt baan het. Ons is nou ook oop vir Dagbesoekers op vooraf bespreking om teleurstelling te voorkom, want net ‘n sekere aantal word toegelaat per dag.” |
Aanwysings | As jy met die R511 ry op die Pretoria/Brits pad draai jy by die Sasol Garage af op die pad na Rosslyn/Ga-Rankuwa toe. Ry tot die eerste stop en draai links na Lethlabile. Ry tot by die tweede stop (ongeveer 12 km) en draai regs na Mamogalieskraal verby Laerskool Voorwaarts aan regterkant. By die eerste grondpad draai jy links. Ry tot by die kanaal (ongeveer 800m) en draai regs. Ry tot by die tweede hek aan jou linkerkant en draai links. |
AKTIWITEITE
Aktiwiteite | Bergfiets roetes Hengel Kuier lapa Putt Putt Staproetes Swem Waterwurm |
Ander Aktiwiteite | Onderdak verhitte swembad Kouewater swembad “Vang en laat gaan” dam Nuwe Waterpark! Twin racer Glybane Sprinklerpark vir kinders Opelug verhitte swembad |
FASILITEITE
Fasiliteite | Gemeenskaplike ablusiegeriewe Rolstoel badkamers Opwasgeriewe Kraan by staanplek Kragpunt Eie braai Winkel |
BESPREKING & NAVRAAG
Navrae word direk aan die oord gestuur
[]
1
Step 1
Previous
Next
Kontak persoon | Die Bestuurder |
Kontak nommer | 072 215 2114 |
SELFSORG
Bosveld Oase Selfsorg
Tipe akkomodasie | Ander |
Selfsorg | CHALET Bring eie swemhanddoeke en vadoeke. Buite seisoen 12:00 in en 12:00 uit Binne seisoen14:00 en 10:00 uit Ons is nie gedurende die week oop nie behalwe skoolvakansies en langnaweke. KAMER KOMPLEKS |
KAART