Bosfontein
19 4.4

Bosfontein

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Bela Bela (12km) / Nylstroom (20km)
STREEK: Waterberge
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S 24.826640 E 28.396070
OMGEWING:  Bosveld
TARIEWE VANAF: R380.00

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 53
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Bosfontein woonwa oord is op ‘n klein plasie geleë tussen Bela-Bela en Modimolle. Een van die twee natuurlike fonteine in die Tweefontein geskiedkundige area kan hier gevind word.

Bosfontein beskik oor 57 skaduryke woonwa staanplekke met 10A kragpunte en waterkrane. Sommige staanplekke het plaveisel. Die ablusiegeriewe bestaan uit mans en dames badkamers met ‘n spesiale badkamer vir kleingoed in die dames badkamer, opwasgeriewe en chemiese toilet spoelgeriewe.

Vier eksklusiewe gesinsbadkamers (nie privaat badkamers) is teen ‘n ekstra koste beskikbaar.

‘n Luukse chalet wat 4 persone kan huisves is ook beskikbaar.

Aanwysings Neem die N1 Hoofweg vanaf Gauteng, Pretoria na Polokwane (Pietersburg). Neem die Settlers / Warmbad afrit en ry tot by die T-aansluiting. Draai regs by die T-aansluiting en ry in die rigting van Bela-Bela (Warmbad). Ry bo-oor die brug tot by die eerste verkeerslig. Draai regs in die rigting van Modimolle (Nylstroom). Draai regs by die Eersbewoon pad. Volg die pad vir ongeveer 6.3 km. Kyk uit vir Bosfontein Woonwa Oord Bord aan die linkerkand van die pad. Draai lings en volg die grondpad vir ongeveer 800m tot by die hek.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Hengel
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Warmwater & Kouewater swembad
Baba swembad met water glybaan
Wildrit met Bosfontein se vervoer
Visvang (vang en vrylaat)
Vlugbal
Pool
Tafeltennis
170m Gholf Dryfbaan


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Winkel: Ja

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Selfsorg ‘n Luukse Chalet wat 4 persone kan huisves is beskikbaar. Die eenheid is tenvolle toegerus, jy moet slegs jou eie handoeke saambring.
Kontak persoon Deon & Martie Beukes
Kontak nommer 083-741-9097
Kontak nommer 083-308-9502

(Geldig tot 31 Aug 2019)

Lae Seisoen (4 persone): R420.00 / kampplek / nag
Hoë Seisoen (4 persone): R670.00 / kampplek / nag
Skool Vakansies (4 persone): R420.00 / kampplek / nag
Langnaweke (4 persone): R470.00 / kampplek / nag
Addisionele Persoon: R100.00 pppn
Gesinsbadkamers: R20.00 / dag

LW:Lae Seisoen – Alle naweke buiten langnaweke
Hoë Seisoen – Desember Skoolvakansie
Chalet huisves maksimum van vier persone
* Persone sluit kinders en baba’s in