Bergrivier oord
8 2.3

Bergrivier oord

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes Kaap
Paarl
Persone Per Staanplek 2 tot max 6
Kamp Staanplekke 190
Troeteldiervriendelik Nee
Krag Ja
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

Die Bergrivier oord lê sowat 50km buite Kaapstad en 8km vanaf die Paarl en is gelee aan die oewer van die Bergrivier. Tariewe kan  wissel van R450 tot R750 per staanplek. Kontak 021 0071852

Let asseblief daarop dat hierdie is ‘n gratis plasing en Lekker Kampplekke kan  nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

BESIGHEDE