Kampplek Beskrywing
OORSIG
Bendito Ranch
Kamp Staanplekke | 3 |
Persone Per Staanplek | 6 |
Troeteldiervriendelik | Nee |
Visvang | Ja – dam |
Swemplek | Dam |
Grondbedeking | Gras/grond |
Skaduwee | Ja |
Toeganklikheid | Grondpad |
Selfoon Ontvangs | Ja |
BESKRYWING
AKTIWITEITE
FASILITEITE
BESPREKING & NAVRAAG
SELFSORG
SELFSORG
Selfsorgeenhede: | 1 |
Tipe akkomodasie | Ander |
Selfsorg | Bekostigbare gastehuis in plaashuisstyl met 4 en-suite dubbel slaapkamers. die slaapkamers is toegerus met waaiers, linne en handdoeke. Daar is 2 sitkamers en ‘n eetkamer met ‘n groot kombuis. Die groot kombuis maak ook voorsiening vir 2 groepe en is toegerus met breekware, messegoed, mikrogolfoonde, elektriese stowe en vries/yskaste. Die lapa en braai area bied ‘n gesellige kuierplek vir gaste.
R350.00 pppn |
TERUGVOER