4.2/5 - (25 votes)

Bass Lake Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Pretoria (30km)
STREEK: Pretoria
PROVINSIE: Gauteng
GPS: S 25.515567 E 28.492433
OMGEWING:  Dam Plaas
TARIEWE VANAF: R425

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke: 34
Persone Per Staanplek: 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja dam
Swemplek: Kouewater swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan

SELFSORG

Bass_Lake_10

Die Wild Whisper Privaat Kamp:

‘n Chalet, ‘n private plonspoel asook ’n boma, met ‘n basiese kampkombuis, om maaltye voor te berei. Hierdie selfsorgkamp beloof om jou ‘n egte smaak van die bosveld te gee.
Die chalet sluit twee slaapkamers in; elk met ‘n koningin-grootte bed en twee enkelbeddens. Elke kamer spog ook met ‘n en-suite badkamer met ‘n stort, ‘n smuk area en koffie stasie.

Kamergeriewe:
Beddegoed en handdoeke
Bush Range badprodukte
Koffie stasie

Kampkombuis toerusting:
2 Plaat gasbrander
Yskas
Mikrogolfoond
Eetgerei en breekware
Potte en panne
Kombuisgereedskap
Kaggel en rooster
Tafel & stoele