Badplaas A Forever Resort
TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Carolina (50km) Berberton (65km) Badplaas
STREEK: Wild Frontier
PROVINSIE: Mpumalanga
GPS:(S) 25° 57’ 16” / (E) 30° 33’ 48”
OMGEWING: Forever oord
TARIEWE VANAF: KLIEK HIER
Kampplek Beskrywing
OORSIG
Kamp Staanplekke | 300 |
Persone Per Staanplek | 8 |
Troeteldiervriendelik | Nee |
Visvang | Ja – dam |
Swemplek | Warmwater swembad Kouewater swembad |
Grondbedeking | Gras |
Skaduwee | Gedeeltelik |
Toeganklikheid | Teer |
Selfoon Ontvangs | Ja |
BESKRYWING
Beskrywing | Badplaas, A FOREVER RESORT is geleë aan die voet van die Hlumuhlumu-berge. Al is die warmwaterbron sonder twyfel die hoof-trekpleister, bied hierdie oord ook ‘n magdom ander aktiwiteite en geriewe.
Die oord beskik oor 48 hotel kamers en 161 log cabins, chalets, rondawels en gastehuise. Vir kampers is daar sowat 300 kampplekke om van te kies. ‘n Groot verskeidenheid aktiwiteite word by die oord aangebied vir oud en jonk om te geniet! Geen kampplekke word vooraf geallokeer nie – maar word op ‘n eerste kom eerste kry basis toegestaan. |
AKTIWITEITE
Aktiwiteite | Bergfiets roetes Golf Hengel Putt Putt Speelpark vir kinders Staproetes Swem Waterwurm Wildkyk |
Ander Aktiwiteite | Rolbal Perdry Paintball War Games Tennis Volleyball Museum Go-carts Fufi slide Eco Quad bike trails Rinkhals (Tube Rapids) Sports Arena Ponieritte |
FASILITEITE
Fasiliteite | Gemeenskaplike ablusiegeriewe Rolstoel badkamers Opwasgeriewe Karavaan kragpunt Eie braai Konferensie Winkel |
Ander Fasiliteite | Restaurant ATM’s Chip ‘n Dip Hydro spa en koffiewinkel Slaghuis & bottelstoor Apteek BP dienssentrum Haarsalon NG Kerk Mini doughnuts Sekuriteit |
BESPREKING & NAVRAAG
Navrae word direk aan die oord gestuur
[]
1
Step 1
SELFSORG
Tipe akkomodasie | Kothuise Rondawels |
Selfsorg | Daar is ‘n verskeidenheid van selfsorg eenhede beskikbaar wat wissel vir verblyf vir 2 tot 8 persone. |
Kontak persoon | Die Bestuurder |
Kontak nommer | 017-844 8000 |