AVENTURA Kamp op die water
10 4.2

AVENTURA

TIPE AKKOMODASIE: Kamp op die water
NAASTE DORP: Langebaan Yacht Club
STREEK: Weskus
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: S33.047211 E18.040190
OMGEWING: Kus
TARIEWE 

Camping

 Beskrywing

BESKRYWING
Beskrywing
Aventura is ‘n 40ft Sailing Catamaran. Ons bied u die droom vakansie. Jy kies jou bestemming. Ons doen eiland besigtiging, strandmeer en kus visvang, oop see tuna visvang en kreef in die oop seisoen.
Selfsorg
Maksimum 12 passasiers vir uur/dagtrippe
Maksimum 8 passasiers vir oorslaap

Aanwysings
Langebaan Yacht Club.

TARIEWE

Die boot word per uur verhuur in geheel en nie per persoon nie

Naweek – R12 000. Vanaf Vrydagmiddag 17h00 tot Sondagmiddag 17h00
Dagritte byvoorbeeld:

5 ure – R4500
10 ure – R6500
12 ure – R6600

Kwotasies word voorsien met ontvangs van ‘n epos wat aandui tyd van aankoms en vertrek.

AKTIWITEITE

Kom wees jy die Kaptein – ons vaar waar en wanneer jy wil
Stil Langebaan lagoon of diep blou tuna waters

Sien die kus vanaf die see.
Kaap Punt waar die twee oseane bymekaar kom
Kuier-kuier langs die Weskus op en besoek al die inhamme
Besoek Dasseneiland – baie kreef (binne seisoentyd)

Visstokke en aas is by die prys ingesluit
Kreef – binne aangekondigde vang seisoen
Bring altyd warm klere saam – veral ‘n warm baadjie
Vangs vat jy huis toe
Ysmasjien en aircon op boot
2 x elektriese toilette
3 x storte
220 volt krag punte in elke kamer
DVD speler en TV skerm
Boot maak sy eie vars water

Klomp eilande om te besoek.
Baie seevoëls – sluit Malgasse in wat met ‘n hoë spoed uit die lug duik
Gewoonlik kry ons dolfyne in die Saldanha kanaal
Klein rubber boot met engine om mee aas te gaan pomp of strand toe te gaan vir ‘n piekniek
Jy kan geen ekstra geld uitgee terwyl jy op die boot is nie
Laptop met internet en printer is ook beskikbaar
Musiek en ‘n paal vir paal dansies….hehe…jy is welkom om jou eie musiek saam te bring
2 x kajuite bied slaapplek vir 3 persone en 1 dubbelkajuit met slaapplek vir 2 pesone

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon Burrie du Plessis
Kontak nommer  0828079862