4/5 - (3 votes)

ArendsRus Campsite

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: George 15km
STREEK: Tuinroete
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: 33⁰55’51.003″S 22⁰19’28.882″E
OMGEWING: Rivier, Dam, Plaas
TARIEWE VANAF: R200 p.p

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 12
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedekking Gras
Skaduwee Nee
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Wi-Fi

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak free-wifihonde teerpad

SELFSORG

Selfsorgeenhede: 8
Tipe akkomodasie Lodge
Selfsorg Kamer 1 – Honeymoon suite
Kamer 2-6 kingfisher units
Kamer 7 – Weavers Cottage
Kamer 8 – Double story Cabin

Kamer 1 -6 het alles en-suite badkamers. Met ‘n mini bar en a balcony. MAX 2 PERSONE

Kamer 7 – twee slaap kamer self catering eenheid met balcony en mini bar. MAX 4 PERSONE

Kamer 8 – twee slaap kamer self catering double story cabin. Met twe balconies. MAX 4 PERSONE