5.0
01

Arendsnes

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Crossways / Oos london
STREEK: Wildekus
PROVINSIE:Oos-Kaap
GPS:
OMGEWING: Kus
TARIEWE VANAF: R75pppn

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 39
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – see
Swemplek Kouewater swembad
See
Grondbedekking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING

Arendsnes kampplek vir Pensioenaris

Arendsnes is gelee aan die Wildekus 45 km vannaf Oos London en loop afstand na die strand en die plaaslike winkel. Die strand is hard en heerlik om op te ry met n trapfiets.

Pensioenaris maandelikse verblyf wat kamp R1750 per maand.

Ry plus minus 25 km vannaf Oos London op N2 rigting Durban, draai af op Chintsa bord na regs, volg Arendsnes borde vir 15 km.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Golf
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Swem
Waterwurm


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Familie badkamers
Rolstoel badkamers
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

FB
KONTAK
Kontak persoon Louis Greeff
Kontak nommer 0827794340
Kontak nommer 043 7385064
Epos arendsnes@imaginet.co.za
Webblad www.arendsnes-chintsa.co.za