4.4/5 - (28 votes)

Arbeidsloon Kampterrein

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Mosselbaai 20km
STREEK: Suid-Kaap
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: 34°12’59″S 21°53’49″E
OMGEWING: Kus Plaas
TARIEWE VANAF: R 600per stand for 4 people per night with max. 6 people R 125 extra for 5 & 6.

Camping

Kampplek Beskrywing

Arbeidsloon Kampterrein

Kamp Staanplekke 13
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek See
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Ja

Baie dankie aan die Fick-gesin wat die afgelope week by ons gekamp het. ‘n Paar mooi woorde van Nettie.

Dankie Michelle 
Ons het heerlik gekamp!!! Als is so netjies en skoon – eks mal daaroor dat die kamp so sentraal is – soveel mooi, lekker en rustige plekke en aktiwiteite naby en tog so rustig mens kan die voëls hoor vlieg en wakker gemaak word deur die skapies se blêr.My gunsteling deel is dat ons die bloukraanvoëls se kras kon hoor oggend en middag en dan hulle vlug en wei kon volg. Die veldblommetjies was té pragtig Dankie dat ons julle mooi wêreld kon deel.

Arbeidsloon sien ons weer!!