Andanté Game Farm

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Mookgophong (Naboomspruit) (15km)
STREEK: Waterberge
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S 24° 26.028 E 28° 42.214
OMGEWING:  Wildplaas
TARIEWE VANAF: R300

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 14
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Bring jou eie kampeertoerusting, karavaan of kom bly in ‘n rondawel. Andanté Game Farm bied 14 eksklusiewe kampplekke, elkeen met elektrisiteit. Kom en geniet die naweek saam met jou gesin. Die staanplekke is redelik uitmekaar geleë en elk het sy eie uitsig op die bos. Daar is ook 1 privaat kampplek met eie ablusiegeriewe (geskik vir 8 persone). Hierdie kampplek is nie deel van die ander kampplekke nie. Ontspan of gaan stap in die bosveld en besigtig die wild te voet of gaan op ‘n wildrit. Die aantal besoekers per naweek word beperk om te verseker dat dit ‘n behoorlike wegbreek sal wees. Slegs twee uur en vyftien minute vanaf Johannesburg en een en ‘n half uur vanaf Pretoria. Kom geniet ‘n onvergeetlike en bekostigbare naweek in die natuur.
Aanwysings Neem die N1 noord na Pietersburg / Polokwane. Ry deur die Kranskop tolhek en neem die Naboomspruit/ Mookgophong R101 afrit. As jy in die dorp kom, draai links by die 2de robot in Nelson Mandela weg (voorheen Louis Triechardt St). Ry verby Hans Strijdom Hoërskool aan regterkant. Ry 9.7 km verder op die R520 tot by ‘n T-aansluiting (Little Elephant/Olifant). Draai regs en ry ‘n verder 4.7km. Andanté Game Farm is na regs.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Kuier lapa
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Volleyball


swings swem stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Ja
Winkel: Ja

Ander Fasiliteite Plaas omring deur wildsheining met elektroniese hek

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

SELFSORG

POOL SUITES
Tipe akkomodasie Kothuise
Lodge
Selfsorg POOL SUITES
Geleë by een van die swembaddens
4 of 6 bed rondawels
Tenvolle selfsorg eenhede
Yskas met vrieskassie
Mikrogolf en tweeplaat stofie
Lugreëling
Privaat braaigeriewe


BUSH SUITE

BUSH SUITE
Tenvolle selfsorg eenheid vir 4 persone
Privaat rondawel
Mikrogolf en tweeplaat stofie
Yskas met vrieskassie
Lugreëling
Buitebraai

FOUNTAIN SUITE

FOUNTAIN SUITE
Ideaal vir ‘n romantiese wegbreek vir paartjies
Slaapkamer/leefarea met ‘n koningin grootte bed
Badkamer met ‘n bad
Kombuisie met ‘n mikrogolf, tweeplaat stofie en yskas
Die houtdek van die eenheid kyk uit oor ‘n klein dammetjie (water vanaf die natuurlike water fontein)

PRIVAAT LODGE

PRIVAAT LODGE
Privaat en weg van die res van die oord
3 Dubbel slaapkamers met en-suite badkamers
2 Slaapkamers op die boonste vlak het hulle eie dek
Slaapkamer op die Onderste vlak het sy eie kantoor
Oopplan leefarea met groot sitkamer, eetkamer en kombuis (aparte waskamer)
Groot dek met ‘n uitsig oor die watergat